Search -
Die Advertensie: Gr 2: Leesboek Vlak 1 (Sterstories) (Afrikaans Edition)
Die Advertensie Gr 2 Leesboek Vlak 1 - Sterstories - Afrikaans Edition Author:Jane Lewis, T. Bartman Ster stories vir die grondslagfase is bygewerk en opgegradeer om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulumverklaring met: vir leerders - nuwe stories, reuseboeke wat groeplees moontlik maak, werkblaaie met kommunikasie-aktiwiteite; vir opvoeders - 'n werkboek met leerprogramme, wenke vir aktiwiteite by werkstasies.