Search -
Gebriuk Moderne Basiese Wiskunde: Junior Primere Onderwysersgids (Mathematics: Modern Basic Mathematics / Moderne Basiese Wiskunde) (Afrikaans Edition)
Gebriuk Moderne Basiese Wiskunde Junior Primere Onderwysersgids - Mathematics: Modern Basic Mathematics / Moderne Basiese Wiskunde - Afrikaans Edition Author:A. du Toit, G. van der Westhuizen Die moderne basiese wiskunde junior primere reeks bevat die nuwe benadering tot wiskunde-onderrig wat tans in skole gevolg word. Die handboeke help leeringe om: onafhanklik, selfversekerd en selfkrities te word; eie kreatiwiteit en probleemoplossende benaderings te gebruik; kritiese denke en deurdagte redeneringsvermoe te ontwikkel.