Search -
Hoekom Huil Koning Leeu?: Gr 1: Leesboek Vlak 2 (Sterstories) (Afrikaans Edition)
Hoekom Huil Koning Leeu Gr 1 Leesboek Vlak 2 - Sterstories - Afrikaans Edition Author:D. Case, L. Arrison Ster stories vir die grondslagfase is bygewerk en opgegradeer om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulumverklaring met: vir leerders - nuwe stories, reuseboeke wat groeplees moontlik maak, werkblaaie met kommunikasie-aktiwiteite; vir opvoeders - 'n werkboek met leerprogramme, wenke vir aktiwiteite by werkstasies.