Skip to main content
PBS logo
 
 

Search - Lees Sonder Grense: Die Haas-Boek 1 (Nuwe Afrikaans Lees Sonder Grense) (Afrikaans Edition)

Lees Sonder Grense: Die Haas-Boek 1 (Nuwe Afrikaans Lees Sonder Grense) (Afrikaans Edition)
Lees Sonder Grense Die HaasBoek 1 - Nuwe Afrikaans Lees Sonder Grense - Afrikaans Edition
Author: Mari Latti, Sonja Gouws
Lees sonder grense Graad 3: Die Haas Boek is meer as 'n gewone leesboek. Daar is 'n wye verskeidenheid tekste, van Afrika-legendes en rympies tot blokkiesraaisels, grappies en speletjies. Verskillende tekssoorte soos stories, dramas, prentverhale en koerantberigte ontwikkel leesvaardighede en visuele geletterdheid.
ISBN-13: 9780636017542
ISBN-10: 0636017540
Publication Date: 10/13/1994
Pages: 102
Rating:
  ?

0 stars, based on 0 rating
Publisher: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Book Type: Paperback
Members Wishing: 0
Reviews: Amazon | Write a Review