Search -
Dis 'n Feit: Die Storie Van Sjokolade (Afrikaans Edition)
Dis 'n Feit Die Storie Van Sjokolade - Afrikaans Edition Author:Bob Herbert, Barbara Herbert, Kerry Knowles Hierdie leesboeke wat plaaslik vervaardig is, is geskik vir Fases 10-14 en is prettig asook lesersvriendelik. Die titels is propvol kleurfoto's en illustrasies, met talle aktiwiteite om leesvaardighede en -begrippe aan te moedig. Ses volkleur feiteboekies is die nuutste toevoeging tot die reeks. Leesoefening in feitemateriaal en kennisuitbreidin... more »g word op 'n interessante manier aangepak.« less