Search -
Lees, Gesels En Skryf: Gr 11 - 12: Afrikaans Tweede Taal (Second Language: Lees, Gesels en Skryf) (Afrikaans Edition)
Lees Gesels En Skryf Gr 11 - 12 Afrikaans Tweede Taal - Second Language: Lees, Gesels en Skryf - Afrikaans Edition Author:de Klerk, et al Ons uitgangspunt met die handleiding wat ons hier aanbied, is dat die tweede taal slegs behoorlik aangeleer kan word deur daarna te LUISTER, dit te LEES, dit te PRAAT en dit te SKRYF. Die hoofdoel van alle taalonderrig is per slot van sake die doeltreffende GEBRUIK van die taal, en daarom het ons ook daarna gestrewe om hierdie boek so prakties m... more »oontlik saam te stel. Omdat die gebrek aan die voldoende woordeskat een van die grootste struikelblokke by die aanleer van die tweede taal is, het ons die keuse van onderwerpe vir hierdie doel so omvattend en interessant moontlik probeer maak. Daarom is die metode van assosiasie en herhaling hier toegepas, m.a.w., die gedagtes, sinne en woordeskat is alles om een sentrale onderwerp gegroepeer en word dit in die daaropvolgende oefeninge gebruik, m.a.w. binne die konteks.« less