Search -
Ouma Lizzie Se Harley-Davidson: Gr 3: Leesboek Vlak 1 (Sterstories) (Afrikaans Edition)
Ouma Lizzie Se HarleyDavidson Gr 3 Leesboek Vlak 1 - Sterstories - Afrikaans Edition Author:K. Botha, Jelleke Wierenga, M. Nothling Ster stories vir die grondslagfase is bygewerk en opgegradeer om te voldoen aan die vereistes van die hersiene nasionale kurrikulumverklaring met: vir leerders - nuwe stories, reuseboeke wat groeplees moontlik maak, werkblaaie met kommunikasie-aktiwiteite; vir opvoeders - 'n werkboek met leerprogramme, wenke vir aktiwiteite by werkstasies.