Ruimland Gids Vir Graad 6 / Standerd 4 - First Language: Ruimland Gids - Afrikaans Edition Author:Esterhuyse, et al uimland is n unieke taal- en leesreeks vir leerders van Afrikaans hooftaal. Die reeks fokus op die spesifieke uitkomste vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook deurlopend met ander leerareas. Die reeks ontwikkel kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep- en individuele aktiwiteite. Dit ... more »sluit ook nou aan by die kind se ervaringsveld en vorm deel van n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Ind die Ruimgids Onderwysersgids word direkte leiding aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering.« less