Ruimland Graad 8 / Standerd 6 - First Language: Ruimland - Afrikaans Edition Author:Esterhuyse, et al Ruimland is n unieke taal en leesreeks vir Afrikaans hooftaal Die reeks fokus op die spesifieke uitkomste vir die leerarea Taal, geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook ander leerareas soos Lewensorientasie en Wiskundige geletterdheid. Die reeks ontwikkel kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep- en individue... more »le take. Dit sluit ook nou aan by die ind se ervaringsveld en vorm deel van n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Die Ruimland leerderboeke is n holistiese benadering tot taalonderrig. In die Ruimgids Onderwysersgidse word, direkte leiding aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering.« less