Search -
SASOL Voels Van Suider-Afrika (Afrikaans Edition)
SASOL Voels Van SuiderAfrika - Afrikaans Edition Author:Ian Sinclair, Phil Hockey, Norman Arlott, Peter Hayman, Warwick Tarboton Alreeds 'n voorloper onder die veldgidse vir vo ls van die omgewing, is Sasol Vo ls van Suider Afrika, nou hersien deur sy outeurs om al die nuutste ontwikkelinge en ontdekkings in die vo lwereld te bevat. Nuwe name word ingesluit, kaarte is hersien en talle illustrasies is opgedateer.