Suksesvolle Rekeningkunde 7 - Graad 9 - Afrikaans Edition Author:G. Dekker, M. Maritz, J.A. Justus In hierdie reeks maak leerlinge op 'n praktiese, metodiese wyse vir die eerste keer met rekeningkunde kennis. Leerlinge leer ken rekeningkundige beinsels met behulp van voorbeelde wat direk met hulle alledaagse lewe verband hou. Dit stel hulle in staat om 'n grondige kennis van sowel die teorie as die praktyk van rekeningkunde te ontwikkel. Hier... more »die boeke dek die interim-sillabusse ten volle.« less